in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Delphi-tegniek
is die stelselmatige
versameling
van
deskundige
menings
/
inligting
om in
voorspellings
te gebruik.
Groepe
kom nie van
aangesig
tot aangesig bymekaar nie. Hierdie
tegniek
word gebruik om algemene probleme op te los waar daar
verskuilde agendas
of
persoonlike
konflik
is.
Deelnemers
werk
alleen om
oplossings
vir die probleem te identifiseer. Hulle skryf dit neer en dien dit
naamloos
in. 'n
Onbevooroordeelde
waarnemer
vergelyk hierdie
idees
en hersirkuleer dit. Die proses word herhaal totdat 'n oplossing bereik word waarmee almal saamstem. Die produkontwikkelingsbestuurder van 'n voorste kleremaatskappy kan hierdie tegniek gebruik om inligting onder deskundiges te versamel en so nuwe kleremodes vir
tieners
voorspel.
Die produkontwikkelingsbestuurder is die sentrale
figuur
. Hy wil die
insette
van die deskundiges he. Hy ontwikkel eerstens 'n
vraelys
wat hulle moet voltooi ? eenvoudige vrae. Tweedens som hy die
antwoorde
op en gee
terugvoer
in die vorm van nog 'n vraelys. Hierdie
siklus
kan herhaal word om al die inligting, wat die produkontwikkelingsbestuurder nodig het, in te win.
- Dinamiese Bedryfstudies
deur Esterhuyse · Horn · Liebenberg, Kagiso, 2005