in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
David Lewis
(19 Oktober 1916 ? 11 Desember 2000) was 'n
Amerikaanse
akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente
The Apartment
(1960) en
The Absent Minded Professor
(1961), en in die televisiereekse
General Hospital
(1963) en
Batman
(1966).
- 1960:
The Apartment
- 1961:
The Absent Minded Professor
- 1960:
Peter Loves Mary
- 1963:
General Hospital
- 1963:
The Farmer's Daughter
- 1963:
Kraft Suspense Theatre
- 1966:
Batman