in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Republiek van Dagestan
Республика Дагестан
|
|
Die ligging van Dagestan in Rusland.
|
Politieke status
|
Land
|
Russiese Federasie
|
Federale distrik
|
Noord-Kaukasiese
|
Ekonomiese streek
|
Noord-Kaukasiese
|
Stigting
|
20 Januarie
1921
|
Regering
|
Hoofstad
|
Machatsjkala
|
Leier
|
Ramazan Abdoelatipof
|
Amp
|
Waarnemend
|
Wetgewer
|
Volksraad
|
Bevolking
|
Sensus
|
2010
|
Totaal
|
2 910 249
|
Volgorde
|
12de
|
Digtheid
|
57,86 /km
2
|
Stedelik
|
45,2%
|
Plattelands
|
54,8%
|
Statistiek
|
Oppervlakte
|
50 300 km
2
|
Volgorde
|
52ste
|
Tydsone
|
UTC+04:00
|
Registrasienommer
|
05
|
Amptelike tale
|
Russies
, ens.
|
Webtuiste
|
http://www.e-dag.ru/
|
Wapen en vlag
|
|
|
Die
Republiek van Dagestan
(
Russies
: Респу?блика Дагеста?н,
Respoeblika Dagestan
) is ’n republiek (’n
deelgebied
) van
Rusland
. Dit is die grootste republiek in die Noord-Kaukasus wat grootte en bevolking betref.
Die woord "Dagestan" beteken "land van berge". Dit word in die
Arabiese alfabet
geskryf as
???????
.
Dagestan is in die Noord-Kaukasiese berge gelee. Dit is die mees suidelike gebied van Rusland. Dit is 50 300 km² groot en grens aan
Kalmikie
,
Tsjetsjnie
,
Stawropol-krai
,
Azerbeidjan
,
Georgie
en die
Kaspiese See
.
Die grootste deel bestaan uit berge en die hoogste punt is
Berg Bazardjoezi
, wat 4 466 meter hoog is. Daar is sowat 1 800 riviere, waarvan die belangrikstes die Soelak, Samoer en Terek is.
Vanwee die berge wat reis en kommunikasie bemoeilik, is die republiek etnies uiteenlopend. Anders as in die res van Rusland groei die bevolking vinnig. Volgens die
2002
-sensus maak Avars, Dargins Tabasaranins en Lezgins 80% van die bevolking uit, Koemiks en Nogai 15% en Russe 4% en
Rutuls
1%. Daar is ook talle ander groepe. Ondanks die etniese verskeidenheid is sowat 95% van die bevolking
Moslems
.
Die taal wat die meeste gepraat word, is Russies, maar meer as 30 plaaslike tale word ook gepraat.
Die volgende sektore word onderskei:
Van die belangrikste produkte wat vervaardig word, is kos, krag, olie, masjiene, chemiese stowwe en instrumente. Vis, wyn, brandewyn en vrugte is van die belangrikste landbouprodukte.