in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Conservatives in Action
(
CIASA
) is 'n
Suid-Afrikaanse
politieke party
wat deur Samuel H Kennedy gelei word. Hy het ‘n sleutelrol gespeel om die party se naam te verander van die People’s Alliance (PAL) na die Conservatives in Action (CIASA) en om die basiese dokumente van die party te ontwikkel.
[1]
Volgens die CIASA is die meerderheid van die gevestigde politieke partye in SA of Sosialisties, Marxisties/Kommunisties aan die een kant of neoliberaal aan die ander kant is, met enkele verregse Christelike en Moslem rekonstruksionistiese partye tot etniese nasionaliste. Die CIASA fokus op die middelregse konserwatiewe ideologiese spektrum.
[2]
CIASA het aangedui dat die party aan die
2024 nasionale verkiesing
gaan deelneem.
[3]