Citizans is 'n Suid-Afrikaanse politieke party .
Die party stel dat dit 'n beweging is wat daarop gefokus is om professionele persone en die jeug van Suid-Afrika te betrek om by te dra tot die bou van 'n beter samelewing. Citizans versamel insette van individue en gebruik dit om wetgewing, beleide en bestuur te beinvloed. [1]
Citizans gaan aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 deelneem. [2]