한국   대만   중국   일본 
Chubut (provinsie) - Wikipedia Gaan na inhoud

Chubut (provinsie)

Koordinate : 44°S 69°W  /  44°S 69°W  / -44; -69
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Provinsie Chubut

Provincia del Chubut
Provinsie
Vlag van Provinsie Chubut
Vlag
Amptelike seël van Provinsie Chubut
Seel
Ligging in Argentinië
Ligging in Argentinie
Koordinate: 44°S 69°W  /  44°S 69°W  / -44; -69
Land Vlag van Argentinië  Argentinie
Hoofstad Rawson
Regering
 ? Tipe Tweekamerstelsel met Kamer van Afgevaardigdes en Senaat
 ? Goewerneur Ignacio Torres (JxC-PRO)
Oppervlak
 ? Totaal 224 686 km 2 (86 752 vk. myl)
Bevolking
 ? Totaal 509 108
 ? Digtheid 2,26/km 2 (5,9/vk. myl)
Tydsone UTC-3:00 (ART)
Webwerf [www.chubut.gov.ar www.chubut.gov.ar ]

Die Provinsie Chubut ( Spaans amptelik: Provincia del Chubut ) is in die suide van Argentinie in die Patagonie -streek. Die hoofstad is Rawson en die grootste stad is Comodoro Rivadavia .

Geskiedenis [ wysig | wysig bron ]

Voor die aankoms van die Europeers, is die gebied bewoon deur nomadiese Indiane , veral tson'k, genoem in Spaans of patagones tehuelches.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. "Censo 2010 Argentina resultados provisionales: mapas" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 September 2012 . Besoek op 20 Januarie 2015 .

Sien ook [ wysig | wysig bron ]