in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Christopher Marlowe
|
---|
![](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/09/Christopher_Marlowe.jpg/220px-Christopher_Marlowe.jpg) 'n Anonieme portret wat tans in die Corpus Christi College in Cambridge hang, daar word geglo dat die model Christopher Marlowe is.
|
Gebore
| gedoop op
26 Februarie
1564
|
---|
Sterf
| 30 Mei 1593 (op 29)
Deptford, Kent, Engeland
|
---|
Nasionaliteit
|
Engeland
|
---|
Beroep
| Digter en dramaturg
|
---|
Bekend vir
| Hero and Leander
,
Edward the Second
,
The Tragical History of Doctor Faustus
|
---|
Ouer(s)
| John en Catherine Marlowe
|
---|
Christopher ("Kit") Marlowe
(gedoop op
26 Februarie
1564
?
30 Mei
1593
) was 'n
Engelse
dramaturg
,
digter
en vertaler. Hy was een van die vernaamste skrywers van
tragedies
voor die koms van
William Shakespeare
en is bekend vir sy uitstekende vrye verse (verse sonder rym), sy ikoniese hoofkarakters en sy geweldadige, voortydige dood.