in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Chevrolet Spark
|
Oorsig
|
---|
Vervaardiger
|
Chevrolet (
General Motors
)
|
---|
Produksie
|
1998?huidig
|
---|
Bakwerk en onderstel
|
---|
Klas
|
Stadsmotor
|
---|
Bakstyl
|
5-deur luikrug
|
---|
Uitleg
|
Dwarsgemonteerde voorenjin, voorwieldryf
|
---|
Plek in geskiedenis
|
---|
Voorganger
|
Daewoo Tico
|
Die
Chevrolet Spark
is 'n stadsmotor, oorspronklik as die
Daewoo Matiz
ontwerp en gebou, maar tans onder die
Chevroletmerk
van
General Motors
geproduseer. Dit is slegs beskikbaar as 'n vyfdeurluikrug. Die eerste geslag Daewoo Matiz is in 1998 deur General Motors se
Suid-Koreaanse
afdeling GM Korea, voorheen bekend as Daewoo Motors, geloods as plaavervanger vir die Daewoo Tico.
Nadat General Motors die beheer van Daewoo Motors oorgeneem het in 2002, is die Spark verder bemark onder die Chevrolet-kenteken. Die tweede geslag is in 2005 vrygestel en die derde geslag in 2010.
'n Vol-elektriese weergawe, die
Chevrolet Spark EV
, word in die VSA in uitgesoekte markte in
Kalifornie
en
Oregon
bemark sedert Junie 2013.