in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tessa Charlotte Rampling
, OBE (
Sturmer
,
5 Februarie
1946
) is 'n
Engelse
aktrise. Sy het in Engelse, Franse en Italiaanse rolprente verskyn. Sy word in 2001 'n lid van die
Orde van die Britse Ryk
en in 2002 'n lid van die Franse
Erelegioen
.
Rampling maak haar rolprentdebuut in 1965. Haar films sluit in:
Georgy Girl
(1966),
The Damned
(1969),
The Night Porter
(1974),
Farewell My Lovely
(1975),
Stardust Memories
(1980),
The Verdict
(1982),
Angel Heart
(1987),
The Duchess
(2008) en
The Eye of the Storm
(2011).
London Film Critics' Circle-toekenning vir aktrise van die jaar
|
---|
|
Los Angeles Film Critics Association-toekenning vir beste aktrise
|
---|
|
National Society of Film Critics-toekenning vir beste aktrise
|
---|
1966?2000
| |
---|
2001?hede
| |
---|