in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Charles Leon Denuelle
Graaf
Charles Leon Denuelle
(
Parys
,
Desember
1806
-
Pontoise
,
15 April
1881
) was die eerste seun van
Napoleon Bonaparte
. Omdat Napoleon vrees dat hy geen kinders by sy vrou
Josephine de Beauharnais
sal kry nie, verwekte hy Charles Leon by
Eleonore Denuelle de la Plaigne
(1787-1868). Sy was 'n hofdame van Josephine en eweneens nie Napolion se enigste
minnares
nie.