한국   대만   중국   일본 
Cannes-rolprentfees 1973 - Wikipedia Gaan na inhoud

Cannes-rolprentfees 1973

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
  Cannes-rolprentfees 1973 

Datum 10 - 25 Mei 1973
Plek Cannes , Frankryk
Getal prente  24 in kompetisie
7 kortprente
Webtuiste  Cannes-rolprentfees
Belangrike prente 
Openingsfliek  Godspell
Afsluitingsfliek  Lady Sings the Blues
Palme d'Or  The Hireling
Scarecrow

Die 26ste Cannes-rolprentfees is van 10 - 25 Mei 1973 in Cannes , Frankryk , gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan The Hireling deur Alan Bridges en Scarecrow deur Jerry Schatzberg. [1]

Die fees is geopen met Godspell deur David Greene [2] [3] en afgesluit met Lady Sings the Blues deur Sidney J. Furie . [4] Die Sweedse aktrise Ingrid Bergman was die president van die jurie.

In die jaar het Swastika , ’n dokumenter deur Philippe Mora oor Adolf Hitler se daaglikse en sosiale lewe, negatiewe reaksie ontlok [5] en het The Holy Mountain deur Alejandro Jodorowsky omstredenheid veroorsaak weens die uitbeelding van uiterse geweld. [6]

Pryse [ wysig | wysig bron ]

Ingrid Bergman , president van die jurie.
Jerry Schatzberg, ’n wenner van die Palme d'Or, en Faye Dunaway .

Van die mense en prente wat in 1973 pryse ontvang het, is: [7] [1]

  • Palme d'Or: The Hireling deur Alan Bridges en Scarecrow deur Jerry Schatzberg
  • Spesiale jurieprys: The Mother and the Whore ( La maman et la putain ) deur Jean Eustache
  • Jurieprys: The Hour-Glass Sanatorium ( Sanatorium Pod Klepsydr? deur Wojciech Has en The Invitation ( L'Invitation deur Claude Goretta
  • Beste eerste werk: Jeremy deur Arthur Barron
  • Beste akteur: Giancarlo Giannini vir Love and Anarchy ( Film d'amore e d'anarchia, ovvero: stamattina alle 10, in via dei Fiori, nella nota casa di tolleranza...
  • Beste aktrise: Joanne Woodward vir The Effect of Gamma Rays on Man-in-the-Moon Marigolds

Kortprente

  • Palme d'Or: Balablok deur B?etislav Pojar
  • Spesiale jurieprys: Az 1812-es ev deur Sandor Reisenbuchler

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 "26eme Festival International du Film - Cannes" . cinema-francais.fr (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019 . Besoek op 4 Junie 2017 .
  2. " 'Godspell' Opens Cannes Festival" . nytimes.com (in Engels). 12 Mei 1973. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2019 . Besoek op 13 Julie 2017 .
  3. "Godspell" . news.google.com . Besoek op 25 Mei 2017 .
  4. "France: Paul Newman and Diana Ross among stars at Cannes Film Festival prizegiving" . itnsource.com . Besoek op 14 Julie 2017 .
  5. "College Screens Disturbing Images of 'Swastika' " . Los Angeles Times . 7 Februarie 1992 . Besoek op 25 Mei 2017 .
  6. "The Holy Mountain" . ifccenter.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Oktober 2019 . Besoek op 25 Mei 2017 .
  7. "1973 - Le Jury, Les Prix" . cannes-fest.com (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Januarie 2015 . Besoek op 1 Julie 2017 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]