in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Uitslag:
??
Arbeidersparty
??
Konserwatiewe
??
Liberaal-Demokrate
??
Skotse Nasionale Party
(SNP)
??
Groen
??
Plaid Cymru
??
Social Democratic and Labour
??
Sinn Fein
??
Democratic Unionist
??
UKIP
??
Ulster Unionist Party
??
Onafhanklike
Die
Britse algemene verkiesing van 2015
was 'n
algemene verkiesing
wat op 7 Mei
2015
in die
Verenigde Koninkryk
gehou is. Die
Konserwatiewe Party
(bekend as die
Tories
) het, vir die eerste keer sedert
1992
, ’n algehele meerderheid in die laerhuis van die Britse parlement behaal.
[1]
Na die verkiesing was
David Cameron
steeds die eerste minister. Ed Miliband, Nick Clegg en Nigel Farage het as leiers van hul onderskeie partye bedank.
|
|
|
|
|
|
|
|
David Cameron
|
Ed Miliband
|
Nicola Sturgeon
|
Nick Clegg
|
Nigel Farage
|
Natalie Bennett
|
Party
|
??
Konserwatiewe Party
|
??
Arbeidersparty
|
??
SNP
|
??
Liberaal-Demokrate
|
??
UKIP
|
??
Groenes
|
Setels in 2010
|
306 setels, 36,1%
|
258 setels, 29%
|
6 setels
|
57 setels, 23%
|
0 setels*, 3,1%
|
1 setel
|
Setels in 2015
|
331 setels, 36,9%
|
232 setels, 30,4%
|
56 setels,
|
8 setels, 7,9%
|
1 setel, 12,6%
|
1 setel, 3,8%
|
Verandering
|
+25
|
-26
|
+50
|
-49
|
-1
|
0
|
Stemme
|
11 334 920
|
9 344 328
|
1 454 436
|
2 415 888
|
3 881 129
|
1 154 562
|
UKIP wen sedert 2010 2 setels in tussentydse verkiesings
![Vlag van Verenigde Koninkryk](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/8/83/Flag_of_the_United_Kingdom_%283-5%29.svg/22px-Flag_of_the_United_Kingdom_%283-5%29.svg.png) Verkiesings en referenda in die Verenigde Koninkryk
|
---|
Algemene verkiesings
| |
---|
Referenda
| |
---|