in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Koninklike Britse Lugmag
(
Engels
:
Royal Air Force
, afgekort
RAF
) is die
lugmag
van die
Verenigde Koninkryk
. Die lugmag is in 1918 gestig
[2]
deur die samesmelting van die Koninklike Vliegkorps en die
Britse Vloot
se lugdiens. Dit is die oudste lugmag ter wereld.
[3]
Die eerste hoof van die Britse Lugmag was Hugh Trenchard.
Die Britse Lugmag beskik oor verskeie basisse oor die wereld, insluitende in die
Verenigde Koninkryk
,
Falkland-eilande
,
Siprus
en
Gibraltar
. Hierdie basisse het gewoonlik 'n voorvoegsel 'RAF' wat staan vir "
Royal Air Force
". Voorbeelde van hierdie basisse is:
RAF Lossiemouth
in
Skotland
,
RAF Valley
in
Wallis
,
RAF Aldergrove
in
Noord-Ierland
en
RAF Linton-on Ouse
in
Engeland
.
Die Britse Lugmag beskik oor moderne vliegtuie soos die
Eurofighter Typhoon
,
Panavia Tornado
en die
BAE Hawk
. Die
Hawk
word gebruik om vlieeniers van snelbewegende vliegtuie op te lei.
Fotogalery van die lugmag se moderne vliegtuie
[
wysig
|
wysig bron
]
-
-
-
Eurofighter Typhoon F2
-
Sentry AEW1
-
-
Beechcraft Shadow R1
-
-
-
Merlin HC3
-
Chinook HC2
-