한국   대만   중국   일본 
Bregenz - Wikipedia Gaan na inhoud

Bregenz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bregenz

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Oostenryk  Oostenryk
  Deelstaat Vorarlberg
  Distrik Bregenz
  Koordinate 47°30′N 09°45′O  /  47.500°N 9.750°O  / 47.500; 9.750
  Stigting Omstreeks 500 v.C.
  Oppervlakte:  
 - Totaal 29,51 vk km
  Hoogte bo seevlak 427 m
  Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2017) 29 562
 - Bevolkingsdigtheid 1002/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
  Somertyd UTC +2 (MET)
  Burgemeester Markus Linhart (OVP)
  Amptelike Webwerf www.bregenz.at
Kaart van die Bodenmeer met Bregenz

Bregenz (plaaslik ['breagats], Standaardduits ['bre:g?nts]) is die hoofstad van Vorarlberg , die mees westelike deelstaat van Oostenryk langs die Bodenmeer , en die deelstaat se derde grootste stad naas Dornbirn en Feldkirch . Die stad het 'n bevolking van 29 562 op 1 Januarie 2017 gehad en het 'n oppervlakte van 29,51 km².