in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
- Vir die Bowindse Eilande in die
Klein-Antille
sien
Bowindse Eilande
. Vir ander gebruike, sien
Bowindse Eilande (dubbelsinnig)
die
Bowindse Eilande
(
Frans
:
Iles du Vent
) is die oostelike groep van die
Geselskapseilande
in
Frans-Polinesie
, 'n
oorsese kollektiwiteit
van
Frankryk
in die suidelike
Stille Oseaan
. Hierdie eilande is ook voorheen die
Georgiese Eilande
genoem ter ere van koning
George III van die Verenigde Koninkryk
.
[1]
[2]