Borselaalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Borselaalwyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. rupestris
Binomiale naam
Aloe rupestris
Baker, 1896

Die Borselaalwyn ( Aloe rupestris ) kom in die noorde van KwaZulu-Natal , Eswatini en die suide van Mosambiek voor. Die aalwyn word 4 tot 6 m hoog, alhowel sommige reeds 8 m bereik het, en word geklassifiseer as 'n boom met die FSA-nommer van 30.3. [1] Rupestris beteken: groei in rotsagtige plekke .

Die plant blom in die winter, aanvanklik is die blomme geel en verander later na diep-oranje. Die blomme lyk soos bottelborsels.

In Engels staan die aalwyn bekend as die bottlebrush aloe .

Galery [ wysig | wysig bron ]

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Bronne [ wysig | wysig bron ]