한국   대만   중국   일본 
Boor (dubbelsinnig) - Wikipedia Gaan na inhoud

Boor (dubbelsinnig)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Boor kan na een van die volgende verwys:

  • Boor , 'n chemiese element met simbool B en atoomgetal 5.
  • Boormasjien , 'n apparaat wat gebruik word om gate te boor.
  • Boorpunt , 'n insetstuk aan die voorkant van 'n boormasjien.
  • Boor, die aksie waartydens 'n boormasjien gebruik word.
  • Boor(-wydte), die afmeting van 'n enjinsilinder se deursnee; gewoonlik saam met die "slag" gespesifiseer.