in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Boonkruid
|
|
Winterboonkruid,
Satureja montana
|
Wetenskaplike klassifikasie
|
Koninkryk:
|
|
(geen rang):
|
|
(geen rang):
|
|
(geen rang):
|
|
Orde:
|
|
Familie:
|
|
Genus:
|
Satureja
L.
|
Sinonieme
[1]
|
- Thymbra
Mill. 1754 not L. 1753
- Saturiastrum
Fourr.
- Euhesperida
Brullo & Furnari
- Argantoniella
G.Lopez & R.Morales
|
Die
boonkruid
(
Satureja
) is 'n
genus
van aromatiese
plante
van die familie
Lamiaceae
, wat verwant is aan
roosmaryn
en
tiemie
. Dit is inheems aan Noord-Afrika, suidelike en suidoostelike Europa, die Midde-Ooste, en Sentraal-Asie. 'n Paar nuwewereldspesies is vroeer ingesluit in Satureja, maar hulle is almal verskuif na ander genera. Verskeie spesies word gekweek as kulinere kruie (
savory
), en hulle het ook wortel geskiet op 'n paar plekke in die natuur.
[1]
[2]
Satureja
-spesies kan eenjarig of
meerjarige plante
wees. Hulle is laaggroeiende kruie en
struikies
, en bereik hoogtes van slegs 15-50 cm.
Die blare is 1-3 cm lank, met
blomme
in kranse gevorm op die stam, wit tot bleek
pienk
-
pers
.
Satureja
-spesies is voedselplante vir die larwe van 'n paar
Lepidoptera
(skoenlappers en motte). Ruspes van die mot Coleophora bifrondella voed uitsluitlik op die wintersout (S. Montana).
Die boonkruid kan ook vir ornamentele doeleindes gekweek word; lede van die genus benodig son en goed gedreineerde grond.