in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bollywood
is die bynaam van die
Hindi
filmbedryf
in
Mumbai
, Indie.
Die naam
Bollywood
is 'n samevoeging van
Bombay
en
Hollywood
(Bombay is die vorige naam vir Mumbai tot 1996). Dit is, gemeet aan die aantal vervaardigde films, die grootste filmbedryf ter wereld. Mense kom van oor die hele wereld om as akteurs by Bollywood te werk.
Bollywood se rolprente word meestal in die
Hindi
-taal vrygestel, hoewel Engelse onderskrifte gewoonlik verskaf word. Die rolprente is oor die algemeen lewendig, tydloos en musikaal van aard. Die vertel van stories, liefdesverhale en onrus is algemene temas. Die rolprente is nie net gewild in Indie nie, maar geniet ook 'n sekere mate van internasionale aansien.
- John Abraham
- Abhishek Bachchan
- Amitabh Bachchan
- Mithun Chakravorty
- Uday Chopra
- Sunny Deol
- Ritesh Desmukh
- Ajay Devgan
- Sanjay Dutt
- Govinda
- Ranveer Singh
- Vikram Kennedy
- Aamir Khan
- Fardeen Khan
- Saif ali Khan
- Salman Khan
- Shah Rukh Khan
- Zayed Khan
- Akshay Khanna
- Shahid Kapoor
- Tushar Kapoor
- Amol Gupte
- Akshay Kumar
- Ali Zafar
- Dino Morea
- Vivek Oberoi
- Ranir Kapoor
- Arjun Rampal
- Hrithik Roshan
- Sunil Shetty
- Aftab Shivdasani
- Arshad Warsi
- Imran Khan
- Manoj Bajpai
- Amrita Arora
- Vidya Balan
- Bipasha Basu
- Sonali Bendre
- Priyanka Chopra
- Mahima Chowdhry
- Kajol Devgan
- Neha Dhupia
- Madhuri Dixit
- Lara Dutta
- Kareena Kapoor Khan
- Karisma Kapoor Khan
- Manisha Koirala
- Dia Mirza
- Rani Mukerji
- Sunidi Chauhan
- Shreya Goshal
- Kay Kay
- Bappi Lahiri
- Udit Narayan
- Sonu Nigam
- Himesh Reshammiya
- Kumar Sanu
- Shaan (Shantanu Mukherjee)
- Alka Yagnik