한국   대만   중국   일본 
Bohrium - Wikipedia Gaan na inhoud

Bohrium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
107 seaborgium bohrium hassium
Re

Bh

(Uhu)
Algemeen
Naam , simbool , getal bohrium, Bh, 107
Chemiese reeks oorgangsmetaal
Groep , periode , blok 7 , 7 , d
Atoommassa (270) g/mol
Elektronkonfigurasie voorspel; [1] [ Rn ] 5f 14 6d 5 7s 2
Elektrone per skil voorspel; 2, 8, 18, 32, 32, 13, 2
CAS-registernommer 54037-14-8
Fisiese eienskappe
Toestand voorspel; [2] vastestof
Digtheid (naby k.t. ) voorspel; 37,1 g/cm³
Atoomeienskappe
Oksidasietoestande 7 , ( 5 ), ( 4 ), ( 3 ) [3] [4]
Ionisasie-energiee 1ste: 742,9 kJ/mol
2de: 1 688,5 kJ/mol
3de: 2 566,5 kJ/mol
Geskiedenis
Ontdek 1981
Ontdek deur Sentrum vir Swaarioonnavorsing,
Darmstadt , Duitsland
Genoem na Niels Bohr
Datum van naam 1997
Vorige naam unnilseptium (Uns)
Vernaamste isotope
Hoofartikel: Isotope van bohrium
iso NV halfleeftyd VM VE ( MeV ) VP
274 Bh sin 40 s α 8,8 270 Db
272 Bh sin 10 s α 9,02 268 Db
271 Bh sin 1 s α 9,35 267 Db
Portaal Chemie

Bohrium is ’n superswaar , kunsmatige element met die atoomgetal 107 en simbool Bh . Dit kom nie in die natuur voor nie, kan net in ’n laboratorium vervaardig word en is radioaktief . Die stabielste bekende isotoop , bohrium-270, het ’n halfleeftyd van ongeveer 61 sekondes.

Die element is genoem na die Deense fisikus Niels Bohr .

Op die periodieke tabel le dit in die d-blok , in groep 7 en periode 7. Dit is dus die vyfde lid van die 6d-reeks oorgangsmetale . Chemiese eksperimente het bevestig dit tree op soos die swaarder homoloog van renium net bo dit. Sy eienskappe is net gedeeltelik vasgestel, maar dit stem baie ooreen met die van ander elemente in groep 7.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Johnson, E.; Fricke, B.; Jacob, T.; Dong, C. Z.; Fritzsche, S.; Pershina, V. (2002). "Ionization potentials and radii of neutral and ionized species of elements 107 (bohrium) and 108 (hassium) from extended multiconfiguration Dirac?Fock calculations". The Journal of Chemical Physics . 116 : 1862. Bibcode : 2002JChPh.116.1862J . doi : 10.1063/1.1430256 .
  2. Ostlin, A.; Vitos, L. (2011). "First-principles calculation of the structural stability of 6d transition metals". Physical Review B . 84 (11). Bibcode : 2011PhRvB..84k3104O . doi : 10.1103/PhysRevB.84.113104 .
  3. Hoffman, Darleane C.; Lee, Diana M.; Pershina, Valeria (2006). "Transactinides and the future elements". In Morss; Edelstein, Norman M.; Fuger, Jean (reds.). The Chemistry of the Actinide and Transactinide Elements (3de uitg.). Dordrecht, Nederland: Springer Science+Business Media. ISBN   1-4020-3555-1 .
  4. Fricke, Burkhard (1975). "Superheavy elements: a prediction of their chemical and physical properties" . Recent Impact of Physics on Inorganic Chemistry . 21 : 89?144. doi : 10.1007/BFb0116498 . Besoek op 4 Oktober 2013 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]


H He
Li Be B C N O F Ne
Na Mg Al Si P S Cl Ar
K Ca Sc Ti V Cr Mn Fe Co Ni Cu Zn Ga Ge As Se Br Kr
Rb Sr Y Zr Nb Mo Tc Ru Rh Pd Ag Cd In Sn Sb Te I Xe
Cs Ba La Ce Pr Nd Pm Sm Eu Gd Tb Dy Ho Er Tm Yb Lu Hf Ta W Re Os Ir Pt Au Hg Tl Pb Bi Po At Rn
Fr Ra Ac Th Pa U Np Pu Am Cm Bk Cf Es Fm Md No Lr Rf Db Sg Bh Hs Mt Ds Rg Cn Nh Fl Mc Lv Ts Og
Alkalimetale Aardalkalimetale Lantaniede Aktiniede Oorgangsmetale Hoofgroepmetale Metalloide Niemetale Halogene Edelgasse Chemie onbekend