Nasionale Biblioteek van Spanje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Biblioteca Nacional de Espana )

Die Biblioteca Nacional de Espana ("Nasionale Biblioteek van Spanje") is ’n groot openbare biblioteek , die grootste in Spanje en een van die grootstes in die wereld. Dit is in Madrid aan die Paseo de Recoletos gelee.

As die land se nasionale biblioteek is dit die sentrum wat verantwoordelik is vir die identifisering, bewaring en verspreiding van inligting oor Spanje se dokumentere erfenis. Dit streef daarna om ’n noodsaaklike verwysingspunt te wees vir navorsing oor die Spaanse kultuur .