Hierdie hoofstuk moet herskryf word. Dit gaan net om 'n herbewoording vanuit 'n meer neutrale standpunt.
Omgekeerde Apartheid
[
wysig bron
]
Alhoewel daar deur die liberale media 'n wanbeeld die wereld ingestuur word oor die sogenaamde "Reenboog Nasie", en daar wereldwyd geglo word dat die nuwe Suid-Afrika 'n werklike droomland geword het, is hierdie sogenaamde feite nie almal so baie waar nie.
'n Baie erger feit is ongelukkig ter sprake. Daaglikse rassime van die swart bevolking teenoor die Afrikaner, Boer nasate en engels sprekende wit mense is elke dag ter sprake. Onderliggend maak swart aktiviste daagliks kommentaar op soiale media van hoe die swart bevolking die Afrikaners en alle ander witmense terug wil stuur Europa toe, omdat die swart massas glo die Europeers het hulle grond kom steel.
Ongelukkig as gevolg daarvan dat die meerderheid van die swart bevolking aan hul eie volksmond glo en die reg tot onderwys uit hul eie afgekeer het, is hierdie gevolgtrekke baie onvanpas en ongegrond, maar wel die oortuiging van die meerderheid van die swart bevolking. Die Europese invloed en die nasie wat sy opkoms hier in die suid punt van Afrika gevind het, die
Boer
, is minstens alge nie aleen verantwoordelik vir enige tegnologiese ontwikkeling in hierdie deel van Afrika. Alhoewel dit ontken word, word die Boer en die Afrikaner vandag teen gediskrimineer op baie velde, en word die
apartheid
vaandel as 'n verskoning gebruik daarvoor.
In die huidige Suid Afrika word daar tans ook teen die wit man gediskrimineer op die terein van die werksgebied en ook werksgeleenthede. Tans is daar 'n sterk anti-wit werks beleid asook 'n anti-wit besigheids grondslag genaamd
Swart Ekonomiese Bemagtiging
en
Regstellende aksie
. Die BBBEE beleid en wetgewing vereis dat maatskappye hulle werksmag en direksie moet wysig sodat dit die rasse demografie van die provinsie wat hulle in gelee is verteenwoordig. Alhoewel die grondwet rasse diskriminasie verbied, word hierdie beleid geimplimenteer as 'n sogenaamde regstelling tot die verlede en apartheid. In 2013, 20 jaar na die val van
apartheid
, duur rasse diskriminasie in Suid Afrika steeds voort.
[1]
Dus beleef wit Suid Afrikaners 'n omgekeerde vorm van apartheid en 'n erger vorm van diskriminasie in die nuwe Suid Afrika vandag.
.
[2]
.
[3]
Ongelukkig beskerm die
Grondwet van Suid-Afrika
nie die
Afrikaners
op die veld van die arbeidsgebied en privaatsektor nie, omdat die grondwet toelaat dat die huidige regering
Swart Ekonomiese Bemagtiging
en
Regstellende aksie
teen die Afrikanerminderheid ingestel kon word.
Iets lyk nie vir my reg nie. Volgens die Engelse en Afrikaanse Wikipedia het ons land (internasionaal?) die Nederlandse naam "Republiek van Zuid-Afrika" "behou" totdat dit eers in 1983 deur die Afrikaanse "Republiek van Suid-Afrika" vervang is. Ek is nou dronkgeslaan. Hoekom weet ek glad en totaal nie van so iets nie?
Mieliestronk
(
kontak
)
21:04, 28 Mei 2019 (UTC)
[
antwoord
]
- Nee, dit moet verbeter word. Die Nederlandse naam was en is "Republiek Zuid-Afrika", nie "Republiek van Zuid-Afrika" nie.
Voyageur
(
kontak
)
21:15, 28 Mei 2019 (UTC)
[
antwoord
]
- Miskien kan ons dit in lyn met
Nederlands#Vroeere amptelike status
bring? Groete. --
SpesBona
21:25, 28 Mei 2019 (UTC)
[
antwoord
]
- Let op: ZA is tot vandag toe die
ISO 3166-1
-kode vir Suid-Afrika en
.za
die topvlakdomein, natuurlik afgelei van die Nederlandse naam. SA is Saoedi-Arabie. Groete. --
SpesBona
21:30, 28 Mei 2019 (UTC)
[
antwoord
]
- Ek kan nie die Grondwet van 1961 (in Afrikaans) aanlyn opspoor nie. Kan iemand my dalk uithelp? Dit sal lig werp op
Gebruiker:Mieliestronk
se vraag. ??K175?(
trap?my?uit
?|?
bydraes
)
22:05, 28 Mei 2019 (UTC)
[
antwoord
]
- Ek het vinnig in Jutastat gekyk en kon dit nie kry nie. Dit se dalk meer oor my soekvermoe as oor die aan-/afwesigheid van daardie dokument op Jutastat. --
Alias
(
kontak
)
06:14, 29 Mei 2019 (UTC)
[
antwoord
]
- 'n Kundige onder julle klompie kundiges het toe die kontensieuse verwyder, sien ek. Julle is op jul kop? Maar nou sit die gogga nog by die Engelse Wikipedia ...
Mieliestronk
(
kontak
) 15:07, 29 Mei 2019 (UTC) ??? Ek het nou die stoute skoene aangetrek en dit ook in die Engels verander, met redes waarom op hul "talk page". Sal maar kyk wat se hulle.
Mieliestronk
(
kontak
)
21:10, 29 Mei 2019 (UTC)
[
antwoord
]
I was very surprised to not find the words ordentlikheid and
ordentlik
in the English or even the Afrikaans Wiktionary since they are or were used very often and in very multifaceted ways in South Africa.
Here
and
here
are detailed discussions of the very important social situations they describe and that are determined by them. These terms are or were apparently often used in English too, very similar to the use of apartheid in English.
It's just as surprising that there is not even a single paragraph on ordentlikheid in either the Afrikaans or English Wikipedias.
The main reason i looked for these terms in Wiktionary and Wikipedia is because i heard that they don't or no longer exist in Dutch, but then they should be mentioned as older forms of Dutch. --
Espoo
(
kontak
)
07:19, 18 Julie 2020 (UTC)
[
antwoord
]
- Het bestaat wel in het Nederlands - zie alstublieft
ordelijkheid
.
Voyageur
(
kontak
)
20:22, 18 Julie 2020 (UTC)
[
antwoord
]
Please add {{pp|small=yes}}. This will then show the semi-protected symbol like enwiki.