in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Benue-Kongo-tale
is die grootste
taalgroep
binne die
Niger-Kongo-taalfamilie
. Die taalfamilie is na die
Benue-
en
Kongoriviere
genoem, twee van die vernaamste riviere in die verspreidingsgebied van die tale.
Die Benue-Kongo-tale bevat sowat 900 tale wat deur omtrent 270 miljoen mense in
Afrika suid van die Sahara
gebesig word. Enkele van die grootste tale in die groep word hieronder genoem.
Bantoe- (of Ntu)-subgroep
[
wysig
|
wysig bron
]
Nie-Bantoe- (-Ntu)-tale
[
wysig
|
wysig bron
]