한국   대만   중국   일본 
Bay City, Texas - Wikipedia Gaan na inhoud

Bay City, Texas

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Bay City

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
  Deelstaat Texas
  County Matagorda
  Koordinate 28°59′N 95°58′W  /  28.983°N 95.967°W  / 28.983; -95.967
  Oppervlakte:  
 - Totaal 22 vk km
  Hoogte bo seevlak 16 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2013) 17 509
 - Bevolkingsdigtheid 847,9/vk km
  Tydsone CST ( UTC -6)
  Somertyd CDT (UTC -5)
  Burgemeester Mark Bricker
  Amptelike Webwerf cityofbaycity.org

Bay City is 'n stad in die deelstaat Texas en gelee aan die oewer van die Coloradorivier . Die administratiewe setel van Matagorda County is hier gelee. Die stad is ongeveer 34km suidwes vanaf Houston en is omring met olievelde . Dit het in 1902 dorpstatus verkry. Die bevolking was 17 509 in 2013.

Bron [ wysig | wysig bron ]

  • Collier's Encyclopedia , Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 3, Bladsy 725.