한국   대만   중국   일본 
Assam - Wikipedia Gaan na inhoud

Assam

Koordinate : 26°8′24″N 91°46′12″O  /  26.14000°N 91.77000°O  / 26.14000; 91.77000
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Assam

??? ( Assamees )
???? ( Bodo )
???? ( Bengaals )
Besienswaardighede in Assam
Besienswaardighede in Assam
Amptelike seël van Assam
Seel
Leuse(s): 
Volkslied: O Mur Apunar Desh
( Assamees vir: "O my geliefde land")
Ligging van Assam in Indië
Ligging van Assam in Indie
Koordinate: 26°8′24″N 91°46′12″O  /  26.14000°N 91.77000°O  / 26.14000; 91.77000
Land Vlag van Indië  Indie
Hoofstad Dispur
Grootste stad Guwahati
Gestig op 26 Januarie 1950 [1]
Regering
 ? Tipe Regering van Assam
 ? Goewerneur Jagdish Mukhi
 ? Hoofminister Sarbananda Sonowal (BJP)
Oppervlak
 ? Totaal 78 438 km 2 (30 285 vk. myl)
Hoogte
45?1 960 m (148?6 430 ft)
Bevolking
 ? Totaal 31 169 272
 ? Digtheid 397/km 2 (1 030/vk. myl)
 ? Rang
15de
Tydsone UTC+05:30 (IST)
Amptelike tale Assamees (hele deelstaat) [2]
Bengaals in Barak-vallei [3]
Bodo in Bodoland [4]
Webwerf www.assam.gov.in

Assam ( Assamees : ???, Oxom , [??x?m], ; Bodo : ????, Asam ; Bengaals : ????, Asham , [?ː???ːm]) is 'n deelstaat in die noordooste van Indie met 'n oppervlakte van 78 438 km² en 'n bevolking van sowat 31,2 miljoen. [5] Dit is op 26 Januarie 1960 gestig. Die amptelike taal is Assamees. Die hoofstad is Dispur met 'n bevolking van sowat 10 812 (2012) [6] en die grootste stad is Guwahati . Assam se geografie word veral deur die groot Brahmaputrarivier gekenmerk. Assam se bevolking is baie divers, naas die ampstale word Garo , Ho , Jingpho , Khasi , Kokborok , Meitei , Mizo en Tai Yai in die deelstaat gepraat. Die Sjerpa is een van die etniese groepe in Assam.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) Steinberg, S. (2016). The Statesman's Year-Book 1964?65: The One-Volume ENCYCLOPAEDIA of all nations . Springer. p. 412. ISBN   978-0-230-27093-0 .
  2. ( en ) "Report of the Commissioner for linguistic minorities: 52nd report (July 2014 to June 2015)" (PDF) . Commissioner for Linguistic Minorities, Ministry of Minority Affairs, Government of India. pp. 58?59. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 28 Desember 2017 . Besoek op 16 Februarie 2016 .
  3. ( en ) "Govt withdraws Assamese as official language from Barak valley" . Business Standard India. Press Trust of India. 9 September 2014 . Besoek op 29 Januarie 2018 .
  4. ( en ) "Bodoland Territorial Council (BTC) Accord" . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2012 . Besoek op 30 April 2018 .
  5. ( en ) Census India 2011
  6. ( en ) World Gazetteer

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]