한국   대만   중국   일본 
Apple TV+ - Wikipedia Gaan na inhoud

Apple TV+

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Apple TV+ se kenmerk.

Apple TV+ is 'n Amerikaanse subskripsie video-op-aanvraag-stromingdiens wat deur Apple Inc. besit en bedryf word en op 1 November 2019 bekendgestel is. Dit bied 'n verskeidenheid oorspronklike produksiefilms en televisiereekse genaamd "Apple Originals". [1] Die diens is tydens die "Apple Special Event" van Maart 2019 aangekondig, [2] [3] waar vermaakelaars van Apple TV+-projekte op die verhoog verskyn het, insluitend Jennifer Aniston , Oprah Winfrey , en Steven Spielberg . [4] [5]

Die diens kan verkry word deur Apple se webwerf en deur die Apple TV-toepassing, wat geleidelik beskikbaar geword het op baie Apple-toestelle en sommige groot mededingende digitale mediaspelers , [6] insluitend sommige slim TV -modelle en videospeletjiekonsoles.

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Kirkland, Justin; Westenfeld, Adrienne; Miller, Matt (1 November 2019). "Every Debut Apple TV+ Show Ranked From Worst to Best" . Esquire . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Januarie 2020 . Besoek op 1 November 2019 .
  2. Welch, Chris (25 Maart 2019). "Apple announces Apple TV Plus video subscription service" . The Verge . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2019 . Besoek op 25 Maart 2019 .
  3. Wakabayashi, Daisuke; Koblin, John (25 Maart 2019). "Apple Unveils Video Service With Celebrity Parade but Few Details" . The New York Times . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2019 . Besoek op 26 Maart 2019 .
  4. Desantis, Rachel; Young, Susan (25 Maart 2019). "Apple Reveals Apple TV+, with Shows from Oprah Winfrey, Jennifer Aniston & Reese Witherspoon" . People . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Maart 2019 . Besoek op 26 Maart 2019 .
  5. Holloway, Daniel (25 Maart 2019). "Apple Reveals New TV Streaming Service" . Variety . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 September 2019 . Besoek op 26 Maart 2019 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]