in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Anti-Flag
was 'n Amerikaanse punk rock musiekgroep vanaf
Pittsburgh, Pennsylvania
. Die musiekgroep is bekend vir polities gelaaide lirieke en aktivisme, met die fokus op anti-oorlog aktivisme, anti-
imperialisme
, klasongelykhede,
menseregte
, en verskeie sosio-politieke sentimente. Die groep sluit die sanger/kitaarspeler Justin Sane en tromspeler Pat Thetic, wat die stigter is van die groep; later lede is kitaarspeler Chris Head, en die sanger/baskitaarspeler Chris Barker (#2). Anti-Vlag is ook bekend vir hul voorspraak van progressiewe politieke aksie groepe soos
Greenpeace
en
Amnesty International
.
- Justin Sane
- Chris No. 2
- Chris Head
- Pat Thetic
- Die for the Government
(1996)
- Their System Doesn't Work For You
(1998)
- A New Kind of Army
(1999)
- Underground Network
(2001)
- Mobilize
(2002)
- The Terror State
(2003)
- For Blood and Empire
(2006)
- The Bright Lights of America
(2008)
- The People or the Gun
(2009)
- The General Strike
(2012)
- American Spring
(2015)
- American Fall
(2017)
- 20/20 Vision
(2020)
- Lies They Tell Our Children
(2023)