Anne Bronte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Anne Bronte
'n Skets van Bronte, deur haar suster, Charlotte Bronte in 1834.
Gebore 17 Januarie 1820
Thornton, Wes-Yorkshire
Sterf 28 Mei 1849
Scarborough, Noord-Yorkshire
Nasionaliteit Engeland
Beroep Skrywer
Bekend vir The Tenant of Wildfell Hall

Anne Bronte ( 17 Januarie 1820 - 28 Mei 1849 ) was 'n Engelse skryfster en het bekend geraak na die publikasie van haar boek The Tenant of Wildfell Hall . Sy was deel van die Bronte-familie en het ook die skuilnaam Acton Bell gebruik.

Bron [ wysig | wysig bron ]

  • Collier's Encyclopedia , Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 4, Bladsy 603.