in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ananya Panday
(*
30 Oktober
1998
,
Moembaai
) is 'n
Indiese
aktrise
wat veral in
Hindi
films speel.
Panday maak haar akteursdebuut met die tienerfilm
Student of the Year 2
. Alhoewel die film nie 'n sukses was nie ontvang dit die Filmfare-prys vir beste vroulike debuut.
[1]
Dit is gevolg deur 'n aantal films wat swak gevaar het, alhoewel haar rol in die drama
Gehraiyaan
(2022) beter ontvang is.
[2]
In 2019 lanseer Panday 'n inisiatief genaamd
So Positive
om bewustheid te skep oor boelies op
sosiale media
, negatiwiteit te voorkom en 'n positiewe gemeenskap op te bou.
Sy is die dogter van die akteur Chunky Panday.
Jaar
|
Film
|
Rol
|
Opmerking
|
2019
|
Student of the Year 2
|
Shreya Randhawa
|
|
Pati Patni Aur Woh
|
Tapasya Singh
|
|
2020
|
Ami ke Bangla
|
Ritu
|
kort
Bengaalse
film
|
Angrezi Medium
|
|
nummer "Kudi Nu Nachne De"
|
Khaali Peeli
|
Pooja Gujjar
|
|
2022
|
Gehraiyaan
|
Tia Khanna
|
|
Liger
|
Tanya
|
Hindi
/
Telugu
film
|
Jaar
|
Program/ Reeks
|
Rol
|
Platform
|
Opmerking
|
2019
|
Koffee with Karan
|
gas
|
|
seisoen 6, afl. 18
|
2020
|
Fabulous Lives of Bollywood Wives
|
gas
|
Netflix
|
seisoen 1
|
2022
|
Fabulous Lives of Bollywood Wives
|
gas
|
Netflix
|
seisoen 2
|
Koffee with Karan
|
gas
|
|
seisoen 7, afl. 4
|