in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Ambon
is 'n stad in
Indonesie
op die
Ambon
-eiland, en die
hoofstad
van die
Molukke
-provinsie. Dit dien ook as 'n belangrike
hawe
, en het 'n
lughawe
(Pattimura Internasionale Lughawe) en twee
universiteite
.
Ambon het as stad 5 gebiede (kecamatan): Nusaniwe ? Sirimau ? Teluk Ambon Baguala ? Teluk Ambon ? Leitimur Selatan
Ambon met Fort Victoria, in 1724 deur Valentyn geskets
Die stad is in 1526 deur
Portugese
seevaarders verower. Hulle bou Fort Victoria. In 1609 kom die Hollanders van die
Verenigde Oos-Indiese Kompanjie
daar aan. In ekonomiese opsig was die gebiede in Asie belowend (vir
naeltjies
) vir die Kompanjie, en gevolglik word Ambon 'n belangrike handelspos.
Die stad het konflik tussen Christene en Moslems beleef van 1999 tot 2004.
- Nederlands-Indiese tyd:
J.A.F. Schut (1926-1933); J. van Arkel (1933-1936); H. Scheffer (1935-1937); J.F. Dee (1937-1939); Dr. H.D. von Meyenfeldt (1939-1942).
- Indonesiese tyd:
Wattimena (1989); Sudiyono (1995); Tanasele (1999); Drs. Markus Jacob Papilaja (2003-nu).