in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Altenburg
is 'n Duitse stad gelee in die deelstaat
Thuringen
, 50 kilometer suidwes van
Leipzig
. Die stad het 34 456 inwoners (2011). Altenburg het bekendheid verwerf deur die kaartspel Skat, wat hier in 1820 uitgevind is.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
Altenburg
.
|