한국   대만   중국   일본 
Alfred Metraux - Wikipedia Gaan na inhoud

Alfred Metraux

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Alfred Metraux
Alfred Metraux in 1932

Gebore ( 1902-11-05 ) 5 November 1902
Lausanne , Switserland
Oorlede 11 April 1963 (op 60)
Parys , Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Switserland  Switserland
Vakgebied Antropologie, etnografie, menseregte

Alfred Metraux ( 5 November 1902 ? 11 April 1963 ) was ’n Switserse antropoloog , etnoloog en menseregteleier .

Hy het belangrike inligting gepubliseer oor Suid-Amerika se Indiane , die voedoeisme van Haiti en die antieke samelewings van Paaseiland . Hy het onder meer deelgeneem aan die opstel van die Verenigde Nasies se Verklaring oor Menseregte. Sy boeke sluit in Voodoo, The History of the Incas en Easter Island .

Metraux het selfmoord gepleeg deur ’n oordosis kalmeermiddels te neem. [1] [2]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]