한국   대만   중국   일본 
Alcala de Henares - Wikipedia Gaan na inhoud

Alcala de Henares

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Alcala de Henares

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Spanje  Spanje
  Administratiewe gewes Madrid
  Koordinate 40°29′N 03°22′O  /  40.483°N 3.367°O  / 40.483; 3.367
  Gestig op 1ste eeu
  Oppervlakte:  
 - Totaal 87,72 vk km
  Hoogte bo seevlak 588 m
  Bevolking:  
 - Totaal (2011) 203 686
 - Bevolkingsdigtheid 2 322 vk/km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Javier Rodriguez Palacios
  Amptelike webwerf ayto-alcaladehenares.es

Alcala de Henares is 'n stad in Spanje , naby Madrid , en het 'n bevolking van sowat 204 000 in 2011 gehad. Die stad le ongeveer 35 km weg van die sentrum van Madrid en word ook beskou as een van Madrid se voorstede, alhoewel dit sy eie onafhanklike sentrum en stadslewe het. Die geskiedkundige binnestad en die Universiteit van Alcala de Henares is in 1998 deur UNESCO as werelderfenisgebiede gelys.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]