한국   대만   중국   일본 
Al Ain Internasionale Lughawe - Wikipedia Gaan na inhoud

Al Ain Internasionale Lughawe

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Al Ain Internasionale Lughawe
?????? ???????? ???????????
IATA : AAN ? ICAO : OMAL
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Abu Dhabi Airports Company
Bedien Al Ain
Geopen 31 Maart 1994
Tydsone VAE Standaardtyd ( UTC+4 )
Hoogte bo seevlak 866 vt / 264 m
Koordinate 24°15′42″N 055°36′33″O  /  24.26167°N 55.60917°O  / 24.26167; 55.60917
Landkaart
OMAL is in Verenigde Arabiese Emirate
OMAL
OMAL
Ligging in die Verenigde Arabiese Emirate
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
01/19 4,000 13,123 Teer
[1]

Al Ain Internasionale Lughawe ( IATA : AAN , ICAO : OMAL ) ( Arabies : ?????? ???????? ???????????; getranslitereer: Ma??r Al-?Ayn Ad-Duwal?) is 'n lughawe 15 kilometer wesnoordwes [1] van Al Ain in die oostelike streek van die Emiraat Aboe Dhabi van die Verenigde Arabiese Emirate . Dit is op 31 Maart 1994 geopen. Die lughawe hanteer elke week 14 vlugte met 4 000 passasiers. [2] Dit is die vyfde besigste lughawe in die VAE.

Lugrederye en bestemmings [ wysig | wysig bron ]

Ongelukke en voorvalle [ wysig | wysig bron ]

  • Op 27 Februarie 2011 het 'n Grumman 21T agtsitplekvliegtuig kort na opstyg neergestort en vier aan boord is dood. [5]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. 1,0 1,1 "UAE AIP" . VAE Aeronautical Information Publication . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2013. (login required)
  2. Salem, Ola (9 November 2011). "1994: Capital opens another air route" . The National . Besoek op 10 November 2011 .
  3. https://www.etihad.com/en-ae/about-us/etihad-news/archive/2019/etihad-airways-to-operate-scheduled-flights-from-al-ain-to-jeddah-during-busy-ramadan-period/
  4. Liu, Jim (17 Januarie 2019). "Pakistan International expands Middle East network from Peshawar in 1Q19" . Routes Online.
  5. "Four Americans dead in plane crash" . Eturbonews . Besoek op 28 Februarie 2011 .