in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
??????????
Soera
2
van die Koran
|
Klassifikasie
|
Medinees
|
In
Arabies
|
Al-Ba'karah
|
Transliterasie
|
Al-Bakara
|
In
Afrikaans
|
"Die Koei"
|
Deel
|
1-3
|
Ajat
|
286
|
Al-Ba'karah
(
Arabies
: ??????????, "
Die Koei
") is die 2de en langste
soera
, of hoofstuk, van die
Koran
.
[1]
Dit bevat 286
ajat
, of verse, wat begin met die
allegoriese letters
(
muqatta'at
) A.L.M.
[2]
[3]
Dit word uitgespreek Alif Laam Miem.
[4]
Die soera gaan oor 'n verskeidenheid onderwerpe en bevat leiding vir Moslems oor hoe om te vas gedurende
Ramadaan
;
[5]
'n verbod op
rente
of woekery; en verskeie beroemde verse soos die Troonvers, Al-Baqarah 256 en die laaste twee of drie verse. Dit behandel 'n groot verskeidenheid onderwerpe, insluitende
sjaria
, en hervertel stories van
Adam
,
Abraham
en
Moses
. 'n Belangrike tema is leiding: onder meer 'n beroep dat die heidene en
Jode
van
Medina
Islam
omhels.
[6]
Moslems glo
Al-Baqara
is na die
hidjrah
oor 'n lang tydperk in Medina geopenbaar, buiten die
riba
-verse, wat volgens Moslems geopenbaar is tydens die vaarwelpelgrimstog, die laaste
gadj
van
Mohammed
.
[7]
Daar word geglo vers 281 in die hoofstuk is die laaste vers van die Koran wat geopenbaar is, op die 10de dag van
Dhu'l Hidjdja
10 A.H., terwyl Mohammed sy laaste gadj uitgevoer het, 80 of 90 dae voor sy dood.
[8]
- ↑
Salwa M. S. El - Awa, Introduction to
Textual Relations in Qur'an
, pg. 1. Part of the
Routledge Studies in the Qur'an
series.
Londen
: Routledge, 2005.
ISBN 9781134227471
- ↑
islamawakened.com 32/1Yusuf Ali (Saudi Rev. 1985)]
- ↑
Sale, George (1891).
The Koran: Commonly Called the Alkoran of Mohammed ..
. New York: John B. Alden.
- ↑
Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications.
ISBN 978-0-620-60451-2
- ↑
Michael Binyon,
Fighting is 'allowed' during the holy month of fasting
The Times, 18 Desember 1998
- ↑
Sadr-'ameli Sayyid Abbas.
"Surah Al-Baqarah, Chapter 2, Introduction"
. Al-islam
. Besoek op
14 Mei
2015
.
- ↑
Mahmoud Ayoub,
The Qur?an and its interpreters
, pg. 55. Albany: State University of New York Press, 1984.
ISBN 9780791495469
- ↑
Qurtubi