in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Agnes Bernelle
(7 Maart 1923 ? 15 Februarie 1999) was 'n
Duitse
aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente
The Good Companions
(1957),
The Great Train Robbery
(1978), en
An Awfully Big Adventure
(1995).
- 1948:
But Not in Vain
- 1950:
Stranger at My Door
- 1957:
The Good Companions
- 1978:
The Great Train Robbery
- 1995:
An Awfully Big Adventure
- 1955:
Secret File, U.S.A.