한국   대만   중국   일본 
Agapanthus - Wikipedia Gaan na inhoud

Agapanthus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Agapanthus
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade : Tracheofiete
Klade : Angiospermae
Klade : Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Amaryllidaceae
Subfamilie: Agapanthoideae
Genus: Agapanthus
L'Her.
Tipespesie
Agapanthus africanus
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Abumon Adans.
  • Mauhlia Dahl
  • Tulbaghia Heist.

Agapanthus (bloulelies) is 'n blomplant genus wat tot familie Amaryllidaceae hoort. Die genus is inheems aan Suid-Afrika , Eswatini , Lesotho en Mosambiek en is in 1788 deur L'Heritier geskep. Die genus was aanvanklik deel van die familie Liliaceae , toe deel van Amaryllidaceae gemaak, weer geskuif na Alliaceae , toe weer terug na Amaryllidaceae en later is hulle eie familie geskep: Agapanthaceae . [1]

Die naam is afgelei van die Griekse woord agape wat liefde en anthos wat blom beteken, dus lieflike blom.

Spesies [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

Bron [ wysig | wysig bron ]