한국   대만   중국   일본 
African People's Convention - Wikipedia Gaan na inhoud

African People's Convention

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
African People's Convention
APC
Logo van die betrokke party.
Leier Themba Godi
Slagspreuk The Alternative Voice
Gestig 4 September 2007
Afgestig van Pan Africanist Congress of Azania
Hoofkwartier 4de vloer, Dr Neil Aggett-huis, Presidentstraat 90, Johannesburg 2001, Gauteng
Jeugvleuel APCYL
Ideologie Pan-Afrikanisme
Sosialisme
Swart nasionalisme
Kontinentale eenheid [1]
Amptelike kleure Swart, geel, groen
Webblad www .theapc .org .za
APC in Pretoria

Die African People's Convention ( APC ) is 'n politieke party in Suid-Afrika . Die party is op 4 September 2007 gestig deur die voormalige onderleier van die Pan Africanist Congress of Azania , Themba Godi , en die PAC se enigste twee provinsiale verteenwoordigers, Zingisa Mkabile ( Oos-Kaap ) en Malesela Ledwaba (Gauteng). [2] Alhoewel die party albei provinsiale setels in die 2009 algemene verkiesing verloor het, het hy sy setel in die Nasionale Vergadering behou, en ook in 2014 .

Verkiesingsresultate [ wysig | wysig bron ]

Nasionale verkiesings [ wysig | wysig bron ]

Verkiesing Stemme % Setels
2019 [3] 19 593 0,11 0
2014 [4] 30 676 0,17 Steady 1
2009 35 867 0,20 1

Provinsiale verkiesings [ wysig | wysig bron ]

Verkiesing Oos-Kaap Vrystaat Gauteng KwaZulu-Natal Limpopo Mpumalanga Noordwes Noord-Kaap Wes-Kaap
% Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels % Setels
2019 [3] 0.13% Steady 0/63 0.15% Steady 0/30 0.07% Steady 0/73 0.10% Steady 0/80 0.36% Steady 0/49 0.34% Steady 0/30 0.13% Steady 0/33 0.15% Steady 0.30 0.04% Steady 0/42
2014 [4] 0,23% Steady 0/63 0,32% Steady 0/30 0,16% Steady 0/73 0,18% Steady 0/80 0,35% Steady 0/49 0,44% Steady 0/30 0,40% Steady 0/33 0,28% Steady 0/30 0,06% Steady 0/42
2009 0,20% 0/63 0,31% 0/30 0,12% 0/73 0,15% 0/80 0,30% 0/49 0,37% 0/30 0,29% 0/33 0,34% 0/30 0,09% 0/42

Munisipale verkiesings [ wysig | wysig bron ]

Verkiesing Stemme %
2021 [5] 58 358 0,19%
2016 [6] 84 579 0,22%

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "Bree ideologie" . APC. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 30 Augustus 2010 . Besoek op 13 Oktober 2016 .
  2. "Godi leaves PAC for African People's Convention" (in Engels). Mail & Guardian . 4 September 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike (html) op 9 Oktober 2019 . Besoek op 13 Oktober 2016 .
  3. 3,0 3,1 "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020 . Besoek op 11 Mei 2019 .
  4. 4,0 4,1 "2014 National and Provincial Elections Results ? 2014 National and Provincial Election Results" (in Engels). elections.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 September 2019 . Besoek op 13 Oktober 2016 .
  5. "Local Government Elections 2021 Results Summary - All Ballots" (PDF) . elections.org.za . Besoek op 12 Februarie 2022 .
  6. "Results Summary ? All Ballots" (PDF) (in Engels). elections.org.za. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 19 Junie 2019 . Besoek op 13 Oktober 2016 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]