한국   대만   중국   일본 
Aase Bye - Wikipedia Gaan na inhoud

Aase Bye

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Aase Bye
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Aase Synnøve Bye
Geboorte ( 1904-06-04 ) 4 Junie 1904
Sterfte 10 Julie 1991 (op 87)
Nasionaliteit Noors
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis -profiel

Aase Bye (4 Junie 1904 ? 10 Julie 1991) was 'n Noorse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fager er lien (1925), The Bridal Party in Hardanger (1926), en Kristine Valdresdatter (1930).

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1925: Fager er lien
  • 1926: The Bridal Party in Hardanger
  • 1930: Kristine Valdresdatter
  • 1932: Den store barnedapen
  • 1933: A Quiet flirt
  • 1944: Kommer du, Elsa?

Televisierolprente [ wysig | wysig bron ]

  • 1961: Fru Inger til Østrat
  • 1972: Home

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]