in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
AFC
|
Kenteken van die AFC
|
Engelse
naam
|
Asian Football Confederation
|
Arabiese
naam
|
??????? ??????? ???? ?????
|
Vasteland
|
Asie
|
Sportsoorte
|
Sokker
|
Gestig op
|
7 Mei 1954
|
Gestig in
|
Manila
,
Filippyne
|
President
|
Salman bin Ibrahim Al Khalifa
|
Adjunkpresidente
|
Saoud Al-Mohannadi
Ganbaatar Amgalanbaatar
Faisal Saleh Hayat
Mehdi Taj
Zaw Zaw
|
Sekretaris-generaal
|
Windsor John
|
Sambreelorganisasie
|
FIFA
|
Konfederasies
|
AFF, CAFA, EAFF, SAFF, WAFF
|
Setel
|
Kuala Lumpur
,
Maleisie
|
Lede
|
47
|
Amptelike tale
|
Arabies en Engels
|
Amptelike webwerf
|
the-afc.com
|
AFC
is die
Asiatiese Sokkerkonfederasie
(
Engels
:
Asian Football Confederation
;
Arabies
: ??????? ??????? ???? ?????). AFC is een van
FIFA
se ses kontinentale konfederasies. Die konfederasie is op
8 Mei
1954
gestig en hulle hoofkantoor is in
Kuala Lumpur
,
Maleisie
, gelee. Die
amptelike tale
is Arabies en Engels en sedert 2013 is Salman Al-Khalifa president van die AFC.
Australie
is vanaf 1 Januarie 2006 die 46ste lid van die AFC. Voor dit was hulle deel van
OFC
(die Oseaniese Sokkerkonfederasie) gewees.
Israel
is in 1974 weens die
Arabies-Israeliese konflik
uitgesluit en het in 1994 by
UEFA
, die Unie van Europese Voetbal-assosiasies, aangesluit.
Kasakstan
breek in
2002
weg en sluit by UEFA aan.
Nieu-Seeland
was tot 1964 'n lid van die AFC, maar hulle het in 1966 'n stigtingslid van die OFC geword.