한국   대만   중국   일본 
960 - Wikipedia Gaan na inhoud

960

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
960
? | 9de eeu | ? 10de eeu ? | 11de eeu | ?

? ? | ? | 955 | 956 | 957 | 958 | 959 | ? 960 ? | 961 | 962 | 963 | 964 | 965 | ? | ? ?

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:960
Kalenders  
Keiser Taizu van Song


Die jaar 960 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 60ste jaar van die 10de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.

Gebeure [ wysig | wysig bron ]

  • Sancho I herower die troon van Ordono IV as Koning van Leon.
  • Einde van die Latere Zhou-dinastie. Keiser Taizu vestig die Song-dinastie in China. Kaifeng word die nuwe hoofstad. Die Song is vasbeslote om 'n einde te maak aan die tydperk van die Vyf Dinastiee en Tien Koninkryke .

Geboortes [ wysig | wysig bron ]

Sterftes [ wysig | wysig bron ]