한국   대만   중국   일본 
87 v.C. - Wikipedia Gaan na inhoud

87 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
87 v.C.
? | 2de eeu v.C. | ? 1ste eeu v.C. ? | 1ste eeu | ?

? | 92 v.C. | 91 v.C. | 90 v.C. | 89 v.C. | 88 v.C. | ? 87 v.C. ? | 86 v.C. | 85 v.C. | 84 v.C. | 83 v.C. | 82 v.C. | ?
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Antiochus XII
Astronomiese kalender -86
Ab urbe condita 667
Chinese kalender 2610 – 2611

庚巳 ? 辛午

Hebreeuse kalender 3674 ? 3675
Hindoekalenders

Gebeure [ wysig | wysig bron ]

  • Numismatiese bronne toon dat Antiochus XII nou Damaskus beheers. Hy het dit oorgeneem van Demetrius III wat deur die Partiers gevangegeneem is en wat dood is. [1]
  • Gnaeus Octavius en Lucius Cornelius Cinna is die consuls van Rome. Octavius ondersteun Sulla se hervormings, Cinna is 'n teenstander. Dit lei tot 'n burgeroorlog tussen die twee consuls. [2]
  • Marius en Cinna, Sulla se teenstanders, beleer Rome en neem die stad in. Sulla se aanhangers word afgeslag. [2]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. The Seleucid and Hasmonean Periods and the Apocalyptic Worldview Deel 88 of The Library of Second Temple Studies Lester L. Grabbe, Gabriele Boccaccini, Jason M. Zurawski , Bloomsbury Publishing, 2016, ISBN 0-567-66615-8 , ISBN 978-0-567-66615-4
  2. 2,0 2,1 history of war