한국   대만   중국   일본 
753 v.C. - Wikipedia Gaan na inhoud

753 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
753 v.C.
? | 9de eeu v.C. | ? 8ste eeu v.C. ? | 7de eeu v.C. | ?

? | 758 v.C. | 757 v.C. | 756 v.C. | 755 v.C. | 754 v.C. | ? 753 v.C. ? | 752 v.C. | 751 v.C. | 750 v.C. | 749 v.C. | 748 v.C. | ?
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Rome se heuwels.
Astronomiese kalender -752
Ab urbe condita 1
Chinese kalender 1944 – 1945

甲亥 ? 乙子

Hebreeuse kalender 3008 ? 3009
Hindoekalenders

Gebeure [ wysig | wysig bron ]

  • 21 April - Volgens Marcus Terentius Varro stig die broers Romulus en Remus die stadstaat Rome .
  • Ashur-nirari V van Assur keer terug van sy veldtog teen Arpad om die Akitu-fees te vier. Daarna gaan hy opnuut na Arpad. Die verdtog lei tot 'n verdrag tussen hom en Mati'-ilu van Arpad waarvan slegs fragmente oorgebly het. [1]

Geboortes [ wysig | wysig bron ]

Sterftes [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Neo-Assyrian Historical Inscriptions and Syria-Palestine: Israelite/Judean-Tyrian-Damascene Political and Commercial Relations in the Ninth-Eighth Centuries BCE , Jeffrey Kah-Jin Kuan , Wipf and Stock Publishers, 2016, ISBN 1498281435 , ISBN 9781498281430