in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
4 Vesta
Saamgestelde foto van Vesta, geneem deur die Dawn-ruimtetuig.
|
Ontdekking
|
---|
Ontdek deur
| Heinrich Wilhelm Olbers
|
Datum
| 29 Maart 1807
|
Kleinplaneet-kategorie
| Hoofgordel (Vesta-familie)
|
Etimologie
| Vesta
|
Wentelbaaneienskappe
[1]
|
Epog 2010-Jul-23 (JD
2 455 400,5
)
|
Afelium
| 2,571
AE
|
Perihelium
| 2,1526 AE
|
Halwe lengteas
| 2,362 AE
|
Wentelperiode
| 3,63 a (
1 325,85 d
)
|
Gem. omwentelingspoed
| 19,34 km/s
|
Gem. anomalie
| 307,80°
|
Baanhelling
| 7,134° tot
Sonnebaan
|
Lengteligging van stygende nodus
| 103,91°
|
Periheliumhoek
| 149,84°
|
Natuurlike satelliete
| Geen
|
Fisiese eienskappe
|
---|
Afmetings
| 525,4±0,2 km (gemiddeld)
|
Massa
| 2,590
7
6
±
0,000
0
1
×
10
20
kg
|
Gem. digtheid
| 3,456 g/cm³
[2]
|
Rotasieperiode
| 0,2226 d
(5,342 h)
[1]
[3]
|
Temperatuur
| min.:
85
K
(?188 °C)
maks.:
270 K (?3 °C)
[4]
|
Spektraaltipe
:
| V
|
Skynmagnitude
| 5,1
[5]
tot 8,48
|
Absolute magnitude
| 3,20
[1]
[6]
|
Hoekgrootte
| 0,70″ tot 0,22″
|
Vesta
(amptelik
4 Vesta
;
simbool
:
) is een van die grootste
asteroides
in die
Sonnestelsel
; dit het ’n gemiddelde deursnee van 525 km.
[2]
Dit is op 29 Maart 1807 deur
Heinrich Wilhelm Olbers
ontdek
[1]
en is genoem na
Vesta
, die maagdegodin van die hart, huis en familie in die
Romeinse mitologie
.
Vesta is die asteroide met die tweede grootste massa naas die
dwergplaneet
Ceres
,
[7]
[8]
[9]
en maak ’n geraamde 9% van die massa van die
Asteroidegordel
uit.
[10]
Die asteroide
Pallas
is effens groter, en dus is Vesta die derde grootste wat volume betref.
Vesta is die laaste oorblywende aardagtige
protoplaneet
(waarvan die binnekant uit verskillende lae bestaan), van die soort wat die aardplanete gevorm het.
[11]
[12]
[13]
[14]
Verskeie stukke is 1 miljard en 2 miljard jaar gelede deur botsings uit Vesta geruk; dit het twee enorme kraters agtergelaat wat ’n groot deel van die asteroide se
suidelike halfrond
uitmaak.
[15]
[16]
Afval van die botsings het op die
Aarde
geval en die
meteoriete
is ’n ryk bron van inligting oor die asteroide.
[17]
[18]
[19]
Vesta is die helderste asteroide wat van die Aarde af sigbaar is. Sy maksimum afstand van die
Son
af is effens verder as die minimum afstand van Ceres van die Son af, hoewel sy wentelbaan binne die van Ceres le.
[20]
Nasa
se
Dawn-ruimtetuig
het op 16 Julie 2011 in ’n wentelbaan om Vesta inbeweeg vir ’n jaar lange ondersoek van die asteroide. Dit het op 5 September 2012 die wentelbaan verlaat
[21]
om verder na Ceres te reis. Dit het die dwergplaneet in Februarie 2015 bereik.
- ↑
1,0
1,1
1,2
1,3
"JPL Small-Body Database Browser: 4 Vesta"
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2017
. Besoek op
1 Junie
2008
.
- ↑
2,0
2,1
Russell, C.T.; et al. (2012). "Dawn at Vesta: Testing the Protoplanetary Paradigm".
Science
.
336
(6082): 684.
Bibcode
:
2012Sci...336..684R
.
doi
:
10.1126/science.1219381
.
- ↑
Harris, A. W.; Warner, B. D.; Pravec, P.; (Eds.) (2006).
"Asteroid Lightcurve Derived Data. EAR-A-5-DDR-DERIVED-LIGHTCURVE-V8.0"
. Planetary Data System. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 4 Maart 2016
. Besoek op
26 Desember
2013
.
{{
cite web
}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (
link
)
- ↑
Mueller, T. G.; Metcalfe, L. (2001).
"ISO and Asteroids"
(PDF)
.
European Space Agency (ESA) bulletin
.
108
: 38.
- ↑
Menzel, Donald H.; and Pasachoff, Jay M. (1983).
A Field Guide to the Stars and Planets
(2nd uitg.). Boston, MA: Houghton Mifflin. p. 391.
ISBN
0-395-34835-8
.
{{
cite book
}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (
link
)
- ↑
Tedesco, E. F.; Noah, P. V.; Noah, M.; Price, S. D. (2004).
"Infra-Red Astronomy Satellite (IRAS) Minor Planet Survey. IRAS-A-FPA-3-RDR-IMPS-V6.0"
. NASA Planetary Data System.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2007
. Besoek op
15 Maart
2007
.
{{
cite web
}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (
link
)
- ↑
"NASA ? Dawn at a Glance"
(in Engels). NASA.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 4 September 2019
. Besoek op
14 Augustus
2011
.
- ↑
Shiga, David.
"Dawn captures first orbital image of asteroid Vesta"
. New Scientist. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 5 Oktober 2011
. Besoek op
7 Augustus
2011
.
- ↑
Amos, Jonathan (22 Julie 2011).
"Vesta rock turns for Dawn probe"
.
BBC Online
(in Engels). BBC News.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020
. Besoek op
14 Augustus
2011
.
- ↑
Pitjeva, E.V. (2005).
"High-Precision Ephemerides of Planets?EPM and Determination of Some Astronomical Constants"
(PDF)
.
Solar System Research
.
39
(3): 176.
Bibcode
:
2005SoSyR..39..176P
.
doi
:
10.1007/s11208-005-0033-2
. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
(PDF)
op 31 Oktober 2008
. Besoek op
22 Junie
2014
.
- ↑
Savage, Don; Villard, Ray (1995).
"Asteroid or Mini-Planet? Hubble Maps the Ancient Surface of Vesta"
. Hubble Site News Release STScI-1995-20
. Besoek op
17 Oktober
2006
.
- ↑
"A look into Vesta's interior"
(in Engels). Max Planck Society. 6 Januarie 2011.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2011
. Besoek op
7 Januarie
2011
.
- ↑
"Asteroid Vesta is 'last of a kind' rock"
. BBC, 11 Mei 2012.
- ↑
"Incredible video 'fly-over' by Nasa's Dawn probe reveals huge rippled asteroid Vesta is more like a small planet"
.
Daily Mail
, 15 Mei 2012. Besoek op 23 Mei 2012.
- ↑
Jutzi, M. (14 Februarie 2013).
"The structure of the asteroid 4Vesta as revealed by models of planet-scale"
.
Nature
.
494
: 207?210.
doi
:
10.1038/nature11892
. Besoek op
30 April
2014
.
- ↑
Cook, Jia-Rui.
"Dawn Reality-Checks Telescope Studies of Asteroids"
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 16 Oktober 2015
. Besoek op
30 April
2014
.
- ↑
McSween, H. Y. (27 November 2013).
"Dawn; the Vesta-HED connection; and the geologic context for eucrite, diogenites, and howardites"
.
Meteoritics & Planetary Science
.
48
(11): 2090-21-4.
doi
:
10.1111/maps.12108
. Besoek op
30 April
2014
.
- ↑
Kelley, M.S.; et al. (2003). "Quantified mineralogical evidence for a common origin of 1929 Kollaa with 4 Vesta and the HED meteorites".
Icarus
.
165
(1): 215.
Bibcode
:
2003Icar..165..215K
.
doi
:
10.1016/S0019-1035(03)00149-0
.
- ↑
"Vesta"
. NASA/JPL. 12 Julie 2011.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2020
. Besoek op
30 Julie
2011
.
- ↑
"Ceres, Pallas, Vesta, and Hygiea"
(in Engels). Gravity Simulator.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 29 September 2018
. Besoek op
31 Mei
2008
.
- ↑
Dawn
mission status