in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
41
ste Oscar-toekenningsaand
|
Datum
|
14 April
1969
|
Plek
|
Dorothy Chandler Pavilion,
Los Angeles
|
Aanbieder
|
Geen
|
Pryse & benoemings
|
Beste rolprent
|
Oliver!
|
Meeste pryse
|
Oliver!
(6)
|
Meeste benoemings
|
Oliver!
(11)
|
Die
41ste Oscar-toekenningsaand
is op
14 April
1969
deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in
Los Angeles
gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1968. Dit was die eerste
Oscar
-seremonie wat wereldwyd gebeeldsend is. Daar was geen aanbieder nie.
Oliver!
was die eerste ? en tot dusver enigste ? prent met ’n G-gradering wat die Oscar vir beste prent gewen het. As hoof van visuele effekte en ontwerper van die prent
2001: A Space Odyssey
, het
Stanley Kubrick
’n Oscar gekry vir beste visuele effekte. Dit was die enigste Oscar wat hy ooit gewen het.
[1]
Van al die prente wat in die jaar vir beste rolprent benoem is, verskyn net
2001
op die Amerikaanse Rolprentinstituut se lys van beste Amerikaanse prente van die 20ste eeu.
Dit was ook die eerste ? en tot dusver enigste ? keer dat twee vroue die prys vir beste aktrise (of enige toneelspelkategorie) gedeel het:
Katharine Hepburn
vir
The Lion in Winter
en
Barbra Streisand
vir
Funny Girl
.
Young Americans
het die prys vir beste lang dokumenter gewen, maar is op 7 Mei 1969 gediskwalifieer omdat dit in Oktober 1967 gewys het en dus nie in aanmerking moes gekom het vir ’n prys vir 1968 nie. Die Oscar is op 8 Mei toegeken aan
Journey Into Self
, die naaswenner.
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):
[2]
[3]
Beste rolprent
|
Beste regisseur
|
- Oliver!
- Funny Girl
- The Lion in Winter
- Rachel, Rachel
- Romeo and Juliet
|
|
Beste akteur
|
Beste aktrise
|
|
|
Beste manlike byspeler
|
Beste vroulike byspeler
|
|
|
Beste oorspronklike draaiboek
|
Beste verwerkte draaiboek
|
- Mel Brooks
,
The Producers
- John Cassavetes,
Faces
- Stanley Kubrick, Arthur C. Clarke,
2001: A Space Odyssey
- Franco Solinas, Gillo Pontecorvo,
The Battle of Algiers
- Ira Wallach,
Peter Ustinov
,
Hot Millions
|
- James Goldman ?
The Lion in Winter
- Vernon Harris ?
Oliver!
- Roman Polanski
?
Rosemary's Baby
- Neil Simon ?
The Odd Couple
- Stewart Stern ?
Rachel, Rachel
|
Beste buitelandse rolprent
|
Beste oorspronklike musiek
|
|
- John Barry,
The Lion in Winter
- Jerry Goldsmith,
Planet of the Apes
- Michel Legrand,
The Thomas Crown Affair
- Alex North,
The Shoes of the Fisherman
- Lalo Schifrin,
The Fox
|
Beste kunsredigering
|
Beste kinematografie
|
- John Box, Terence Marsh, Vernon Dixon, Ken Muggleston,
Oliver!
- Mikhail Bogdanov, Gennady Myasnikov, G. Koshelev, V. Uvarov,
War and Peace
- George Davis, Edward Carfagno,
The Shoes of the Fisherman
- Boris Leven, Walter M. Scott, Howard Bristol,
Star!
- Anthony Masters, Harry Lange, Ernie Archer,
2001: A Space Odyssey
|
- Pasqualino De Santis,
Romeo and Juliet
- Daniel L. Fapp,
Ice Station Zebra
- Ernest Laszlo,
Star!
- Oswald Morris,
Oliver!
- Harry Stradling,
Funny Girl
|
Beste redigering
|
Beste visuele effekte
|
- Frank P. Keller,
Bullitt
- Frank Bracht,
The Odd Couple
- Fred Feitshans, Eve Newman,
Wild in the Streets
- Ralph Kemplen,
Oliver!
- Robert Swink, Maury Winetrobe, William Sands,
Funny Girl
|
- Stanley Kubrick,
2001: A Space Odyssey
- Hal Millar, J. McMillan Johnson,
Ice Station Zebra
|
Jean Hersholt- Humanitere Prys
[
wysig
|
wysig bron
]
- John Chambers vir die grimering in
Planet of the Apes
- Onna White vir die choreografie in
Oliver!