302 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
302 v.C.
? | 5de eeu v.C. | ? 4de eeu v.C. ? | 3de eeu v.C. | ?

? | 307 v.C. | 306 v.C. | 305 v.C. | 304 v.C. | 303 v.C. | ? 302 v.C. ? | 301 v.C. | 300 v.C. | 299 v.C. | 298 v.C. | 297 v.C. | ?
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Antigonus Monophthalmus
Astronomiese kalender -301
Ab urbe condita 452
Chinese kalender 2395 – 2396

乙午 ? 丙未

Hebreeuse kalender 3459 ? 3460
Hindoekalenders

Gebeure [ wysig | wysig bron ]

  • Antigonus Monophthalmus verloor die stad Akko . Dit word deur Ptolemeus I ingeneem. [1]
  • Die Korintiese Bond word saamgestel [2]
  • Kassander sluit 'n verbond met Lysimachus nadat hy die vredesvoorwaards van Antigonus gehoor het. Hy poog ook om die ander Diodoche, Ptolemeus en Seleucus in die koalisie te betrek.
  • Demetrius is op die Peloponnesos en eis dat hy ingewy word in die Eleusiniese Misteriee.
  • Demetrius en Kassander sluit vrede.
  • Mithridates I Ktistes stig die koninkryk Pontus in Kappadosie en Paflagonie. [3]

Sterftes [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. Dothan, Moshe (1976). " "Akko: Interim Excavation Report First Season, 1973/4." ". Bulletin of the American Schools of Oriental Research . 224 : 1?48. doi : 10.2307/1356595 . {{ cite journal }} : AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter ( link )
  2. Rosen, Klaus (1967). " "POLITICAL DOCUMENTS IN HIERONYMUS OF CARDIA (323?302 B.C.)." ". Acta Classica . 10 : 41?110. {{ cite journal }} : AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter ( link )
  3. Saprykin, Sergey. (2020). "The Pontic Kingdom and the Seleucids". New Perspectives in Seleucid History, Archaeology and Numismatics: Studies in Honor of Getzel M. Cohen . Berlin, Boston: De Gruyter. pp. 225?240. doi : 10.1515/9783110283846-014 . {{ cite book }} : Onbekende parameter |editors= geignoreer ( hulp ) AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter ( link )