in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2 Tessalonisense
is die 14de boek in die
Nuwe Testament
van die
Bybel
. Hierdie boek, ook 'n brief aan die Tessalonisense, is enkele maande na die eerste brief geskryf. Die misverstande oor die
wederkoms
van die Here het die gelowiges in Tessalonika nog steeds verwar. Hulle het die wederkoms in hulle eie leeftyd verwag en daar is selfs beweer dat die Here reeds gekom het. In hierdie brief word daarop gewys dat
die wettelose mens
wat hom teen
God
sal verset en sal voorgee dat hy self God is, eers moet verskyn. Hy sal die goddeloosheid in die wereld tot 'n hoogtepunt voer voordat die wederkoms daar is. Daarom moet die gelowiges standvastig bly, voortgaan met hulle werk en nie moeg word om goed te doen nie.
Bybelboeke
|
---|
Hoofklassifikasie
| |
---|
Sekondere klassifikasie
|
Hoofstukke en verse van die Bybel •
Pentateug
• Boeke van wysheid •
Hoofprofete
• Sekondere profete • Bybelse profesie •
Evangelies
• Sinopsis • Briewe van Paulus • Briewe van Johannes • Pastorale briewe • Algemene briewe • Apokaliptiese boeke
|
---|
Manuskripte
| |
---|