in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die
jaar 2048
sal 'n
skrikkeljaar
wees wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Woensdag
sal begin. Dis sal die 48ste jaar van die
21ste eeu
n.C. wees. In teenstelling met
gewone jare
sal die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
he.