한국   대만   중국   일본 
1967 Suid-Afrikaanse Grand Prix - Wikipedia Gaan na inhoud

1967 Suid-Afrikaanse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
   1967 Suid-Afrikaanse Grand Prix
Wedrengegewens
Wedren 1 van 11 in die 1967 Formule Een-seisoen
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967–1985)
Kyalami Grand Prix-renbaan (1967?1985)
Datum 2 Januarie 1967
Amptelike naam Eerste AA Suid-Afrikaanse Grand Prix
Plek Kyalami , Midrand
Transvaal , Suid-Afrika
Baan Permanente renfasiliteit
4.094 km (2.544 mi)
Afstand 80 rondtes, 327.520 km (203.511 mi)
Voorste wegspringplek
Bestuurder Vlag van Australië Jack Brabham Brabham -Repco
Tyd 1:28.3
Vinnigste rondte
Bestuurder Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme Brabham -Repco
Tyd 1:29.9 op rondte 3
Podiumplekke
Eerste Vlag van Meksiko Pedro Rodriguez Cooper - Maserati
Tweede Vlag van Rhodesië John Love Cooper - Climax
Derde Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Honda

Die 1967 Formule Een Suid-Afrikaanse Grand Prix (amptelik die Eerste AA Suid-Afrikaanse Grand Prix) is op 2 Januarie 1967 op die Kyalami Grand Prix-renbaan in Midrand naby Johannesburg , Suid-Afrika gehou. Dit was die eerste wedren van die 1967-kampioenskapseisoen en is deur die Meksikaner Pedro Rodriguez in sy Cooper-Maserati gewen.

Renuitslag [ wysig | wysig bron ]

Pos No Bestuurder Vervaardiger Rondtes Tyd Rooster Punte
1 4 Vlag van Meksiko Pedro Rodriguez Cooper - Maserati 80 2:05:45.9 4 9
2 17 Vlag van Rhodesië John Love Cooper - Climax 80 + 26.4 sek 5 6
3 11 Vlag van Verenigde Koninkryk John Surtees Honda 79 + 1 Rondte 6 4
4 2 Vlag van Nieu-Seeland Denny Hulme Brabham - Repco 78 + 2 Rondtes 2 3
5 14 Vlag van Verenigde Koninkryk Bob Anderson Brabham - Climax 78 + 2 Rondtes 10 2
6 1 Vlag van Australië Jack Brabham Brabham - Repco 76 + 4 Rondtes 1 1
NC 19 Vlag van Suid-Afrika Dave Charlton Brabham - Climax 63 Nie geklassifiseer 8  
NC 20 Vlag van Suid-Afrika Luki Botha Brabham - Climax 60 Nie geklassifiseer 17  
NF 18 Vlag van Rhodesië Sam Tingle LDS- Climax 56 Ongeluk 14  
NF 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Piers Courage Lotus - BRM 51 Brandstofstelsel 18  
NF 9 Vlag van Verenigde State van Amerika Dan Gurney Eagle- Climax 44 Suspensie 11  
NF 12 Vlag van Switserland Jo Siffert Cooper - Maserati 41 Enjin 16  
NF 3 Vlag van Oostenryk Jochen Rindt Cooper - Maserati 38 Enjin 7  
NF 6 Vlag van Verenigde Koninkryk Mike Spence BRM 31 Olielek 13  
NF 15 Vlag van Swede Jo Bonnier Cooper - Maserati 30 Enjin 12  
NF 7 Vlag van Verenigde Koninkryk Jim Clark Lotus - BRM 22 Enjin 3  
NF 8 Vlag van Verenigde Koninkryk Graham Hill Lotus - BRM 6 Ongeluk 15  
NF 5 Vlag van Verenigde Koninkryk Jackie Stewart BRM 2 Enjin 9