in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die
jaar 1492
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Vrydag
begin het. Dit was die 92ste jaar van die
15de eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.